HTS Dansskool

h/v Fontein- en Suidstraat, Middelburg, 1050 ,South Africa
HTS Dansskool HTS Dansskool is one of the popular Arts & Entertainment located in h/v Fontein- en Suidstraat ,Middelburg listed under Arts/entertainment/nightlife in Middelburg , Arts & Entertainment in Middelburg ,

Contact Details & Working Hours

More about HTS Dansskool

Onder die bestuur van Leana Pelser, is HTS Dansskool gelee in die HTS Middelburg skoolgronde. Ons spesialiseer in Modern, Disco, HipHop en Tap... HTS Dansskool is deel van die N.A.D.A affilliasie wat beteken ons het jaarlikse danseksamen wat beteken jou kind vorder en leer nie net danse vir die lekkerte daarvan nie. Ons veg daarna om die dansers se tye by die dansskool lekker te maak, dat hulle WIL wees. HTS Dansskool neem elke jaar deel aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe in Rustenburg en het nou al 3 jaar na mekaar dansers wat deel vorm van die SA Span om Suid Afrika in Los Angeles te verteenwoordig by die Wereldkampioenskappe.

Map of HTS Dansskool