Hoërskool Prieska

Van Niekerk Straat, Prieska, 8940 ,South Africa
Hoërskool Prieska Hoërskool Prieska is one of the popular High School located in Van Niekerk Straat ,Prieska listed under School in Prieska , High School in Prieska ,

Contact Details & Working Hours

More about Hoërskool Prieska

Oor die jare het Hoërskool Prieska verskeie top studente gelewer aan die gemeenskap en gaan voort om so te doen. Daar is vele Alumni wat kan getuig oor die gehalte onderrig wat hulle by HSP ontvang het. Die skool het 'n indrukwekkende slaagrekord van 100% vir 'n hele aantal opeenvolgende jare, wat jaarliks groei.

HSP lewer elke jaar talle studente wat hulle studies vêrder bevorder by verskeie van die Top Universiteite in die land. Ons ontvang gereeld positiewe terugvoer oor hul goeie prestasies op Universiteit asook in die werkplek.

Ons Glo Ons Kan!

Map of Hoërskool Prieska