Hoërskool Oosterlig

1 Suikerbessie Street (H/v Suikerbekkie en Sonskynstrate, Sunwardpark), Boksburg, 1459 ,South Africa
Hoërskool Oosterlig Hoërskool Oosterlig is one of the popular High School located in 1 Suikerbessie Street (H/v Suikerbekkie en Sonskynstrate, Sunwardpark) ,Boksburg listed under School in Boksburg , High School in Boksburg , Public School in Boksburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Hoërskool Oosterlig

Hoërskool Oosterlig is ‘n Afrikaans – Medium sekondêre skool onder beheer van die GDO. Onder ons huidige naam is ons ‘n relatief jong skool, maar ons het tog ‘n trotse en roemryke geskiedenis.

Die skool se leuse: Carpe Diem. Dit beteken pluk die dag, met ander woorde, maak die beste gebruik van elke geleentheid wat op jou pad mag kom.

Ons wil elke leerling en ouer op hierdie wyse hartlik in ons groep verwelkom. Mag u verblyf by ons baie aangenaam wees.

Elke leerling word aangemoedig om die tradisies van die skool, waaraan jy tog help bou, te leer ken. Op hierdie wyse sal jy gou deur die leerlinge aanvaar word. Probeer ook aktief deel word van die skool deur aan aktiwiteite deel te neem en funksies by te woon.

Map of Hoërskool Oosterlig