Hoërskool Ladismith

Vredelaan, Ladismith, 6655 ,South Africa
Hoërskool Ladismith Hoërskool Ladismith is one of the popular High School located in Vredelaan ,Ladismith listed under School in Ladismith , High School in Ladismith ,

Contact Details & Working Hours

More about Hoërskool Ladismith

Welkom by Hoërskool Ladismith

Hoërskool Ladismith is vanjaar reeds 133 jaar oud, en in 'n relatiewe jong land, word dit as `n "ou" skool beskou. Bekendes soos CJ Langenhoven en Abraham H. de Vries, het hier skoolgegaan.Ons bied aan elke leerder 'n veilige en gesonde opvoedingsmilieu.

Hoërskool Ladismith is 'n volwaardige Omgewingskool, die eerste van sy soort in die Wes-Kaap. Die totale kurrikulum word omgewingsgerig aangebied.

Map of Hoërskool Ladismith