Helderberg Gemeente

Firmountweg 82, Somerset West, 7139 ,South Africa
Helderberg Gemeente Helderberg Gemeente is one of the popular Religious Organization located in Firmountweg 82 ,Somerset West listed under Religious Organization in Somerset West ,

Contact Details & Working Hours

More about Helderberg Gemeente

Baie welkom by Helderberg Gemeente!

Die gemeente is ‘n hawe waar mense versorg, geïnspireer, toegerus, gemobiliseer en begelei word om as 7-dag christene te leef.

Dis hier waar ons met 'n Passie vir God en 'n Hart vir mense wil leef!



Persone wat inligting oor die gemeente wil hê of belangstel om lidmaat van Helderberg gemeente te word kan die kerkkantoor kontak of na afloop van elke erediens by die betrokke leraar aanmeld.


Enige persoon is welkom om deel te neem aan die bedrywighede wat deur Helderberg gemeente aangebied word (eredienste, jeugbediening, omgeebediening, kursusse, uitreike, ontvang van Gemeentekoerant, ens). Ons vra egter ‘n groter verbintenis van persone wat lidmate wil word. Daarom bied ons ’n kwartaallikse nuwe lidmaatbyeenkoms aan, die datums is op die kerkkalender.

Map of Helderberg Gemeente