Heidelberg Academy - Akademie

113 Roets Street, Rensburg, 1441 ,South Africa
Heidelberg Academy - Akademie Heidelberg Academy - Akademie is one of the popular School located in 113 Roets Street ,Rensburg listed under School in Rensburg , Home in Rensburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Heidelberg Academy - Akademie

Aan die voet van die Suikerbosrand is al baie legends gebore! Vandag is geen verskil!

Daar is ‘n nuwe Akademie in Heidelberg, hier gebou en hier gekoester! Hierdie is nie net ‘n Akademie soos enige ander nie, maar ‘n Akademie met ‘n verskil.

This Academy will be the first Pilot School working with the Heritage Foundation of South Africa and WITS University!

Come join our Academy for the highest quality education.

Soek jy na kwaliteit opleiding vir jou kind vanaf Graad RR (Grondslafgase, Dubbelmedium) @ R800 per maand vir 11 maande? Die reserveringsfooi is R800 eenmalig.

Quality education from Grade RR, Double Medium @ R800 per month for 11 months. Reservation fee R800 once off.

Mariëtte Carver stel bekend, die Heidelberg Akademie – ‘n Akademie met ‘n verskil!!
Ons deure open 15 Januarie 2014, en die eerste twee weke in Januarie 2014 is ons oop vir besigtiging!

Our doors will open on 15 January 2014 for formal education. The school will also be open for viewing from the beginning of January 2014. (Shuttle service between Heidelberg and Rensburg will be available)

HIerdie gaan ‘n groot een wees!


Ons Glo – We Believe!!

Vir meer inligting skakel Mariëtte Carver direk by 083 411 3622 of per epos: admin@heidelbergacademy.co.za.

Map of Heidelberg Academy - Akademie