Harkielief is 'n geskenkwinkel met ietsie van alles. Ons het die mamma en dogter reeks wat beskikbaar is asook strooimeisierokkies. Ons verskaf ook 'n reeks kinderklere en enige iets waarin jy belangstel wat ons nie in voorraad het nie, word vir jou bestel