Grysduikerrand Ervaringskampe en kampterrein

Grysduikerrand Camp / Kamp, Koster, ,South Africa
Grysduikerrand Ervaringskampe en kampterrein Grysduikerrand Ervaringskampe en kampterrein is one of the popular Hotel & Lodging located in Grysduikerrand Camp / Kamp ,Koster listed under Church/religious organization in Koster , Camp in Koster ,

Contact Details & Working Hours

More about Grysduikerrand Ervaringskampe en kampterrein

Padaanwysings:

o Koördinate: -25° 48.164', 26° 54.030'

o Vanaf Krugersdorp:
Neem die N14 tot by Tarlton
Draai regs op die R24 na Magaliesburg
In Magaliesburg, draai links op die R509 na Koster
In Koster, gaan regs op die R509 na Swartruggens (Jamesonweg)
Na ongeveer 400m, neem die 2de pad links op die R52 (Rustenburg, Lichtenburg)
Na 4,8 km, draai links op die Millvale pad
Na 4,4 km, links in op ’n plaaspad. Bord sê D Kloppers
Na 50m, draai regs en hou dan aan vir 1,1 km
Gaan links in by groot swart skuifhek.
Hou links vir ongeveer 1 km tot by die kampterrein

o Vanaf Pretoria via Rustenburg
Neem die N4 deur Rustenburg
Na Rustenburg, draai links op die R52 (bord sê R509 Koster)
Hou aan vir 31 km, draai dan regs op die Millvale pad
Na 4,4 km, links in op ’n plaaspad. Bord sê D Kloppers
Na 50m, draai regs en hou dan aan vir 1,1 km
Gaan links in by groot swart skuifhek.
Hou links vir ongeveer 1 km tot by die kampterrein

Map of Grysduikerrand Ervaringskampe en kampterrein