Grabouw Mashie Gholf Klub

Main Street, Grabouw, 7160 ,South Africa
Grabouw Mashie Gholf Klub Grabouw Mashie Gholf Klub is one of the popular Miniature Golf Course located in Main Street ,Grabouw listed under Sports/recreation/activities in Grabouw , Miniature Golf in Grabouw ,

Contact Details & Working Hours

More about Grabouw Mashie Gholf Klub

Grabouw Mashie Gholf Klub is in 2005 gestig

· Lidmaatskap R660 per jaar, per persoon

· ELKE Saterdag is daar 'n kompetisie. Die spelers kom bymekaar om vanaf 13h00 af te slaan. Na die tyd is daar prysuitdeling en kuier by die klubhuis bo by Hoërskool Grabouw Rugby veld. 1ste 2de en 3de plek pryse en 3 naaste aan die gatjie pryse.

· Om Saterdag kompetisie te speel kos R60 vir klub lede en R80 vir nie-lede

· Om in die week n ronde te speel kos dit R30 vir lede/ R50 vir nie-lede

Skoliere om in die week te speel is R15 en R30 nie-lid ( Saterdag is dieselfde prys om te speel as die grootmense)

Spelers wat in die week en Sondae wil speel moet asb by Caltex Garge betaal voor afslaan tyd

Borde vir Borgskappe: R300 vir n klein bordjie en R450 vir n groot bord PER JAAR. Grabouw Mashie Baan voorsien nie die borde en sal dus die verantwoordelikheid wees van die persoon wat wil adverteer.

Die baan is natuurlik ook beskikbaar vir enige instansie wat n gholfdag wil reël vir fonds insameling. Kontak ons asb per e-pos, grabouwgolfclub@gmail.com vir navrae en hulp wat verleen kan word.

Die jaarlikse GROOT gholf toernooi vind plaas op die laaste saterdag van November. Die fondse wat ingesamel word sal gebruik word vir instandhouding en verbetering aan die baan.

Map of Grabouw Mashie Gholf Klub