Ons verkoop Castrol, Shell en BP olies.
Ons kan vir jou enige band maak kry wat jou hart begeer.
Ons doen ARB Bullbars en EFS Suspensies.
Trallies, Jag- en Skiet bankies.
Ons doen S[acers, Snorkels en exhausts.
Ons doen ook Rollbars, Bullbars, Nudgebars, Towbars en Side steps.
Ons doen Seat covers, Dash covers en voet matjies van escape gear.
Ons doen ook Call outs!!