De Nada Venue

Welgelegen 489, Fauresmith, 9978 ,South Africa
De Nada Venue De Nada Venue is one of the popular Region located in Welgelegen 489 ,Fauresmith listed under Event planning/event services in Fauresmith , Event in Fauresmith , Farm in Fauresmith ,

Contact Details & Working Hours

More about De Nada Venue

De NADA is 'n VENUE wat vir enige iets gebruik kan word, Troues, kersligetes, enige partytjie ens ens. Hier is 'n ou klipstal met houtbalke asook 'n groot ou "skeerstoor" waar die helfte van die vloer uit houthortjies bestaan. Menigte troues het al hier plaasgevind. In die klipstal of in die tuin of onder die bome. Welgelegen is een van die mooiste plase in die distrik en omring van bome en rante. Dit is ideaal vir 'n lekker wegbreek naweek om net rustig te wees of om met jou perd of motorfiets die rante te verken. Dit is ideaal vir staptogte en 'n paradys vir voëlkykers. Akkomodasie en kampgeriewe beskikbaar. 130km vanaf Bloemfontein en Kimberley is dit die ideale plek vir 'n wegbreek naweek weg van die stad se geraas.

Map of De Nada Venue