FGK

Hoek van Rabie en 4de Straat,, Fontainebleau,
FGK FGK is one of the popular Religious Organization located in Hoek van Rabie en 4de Straat, ,Fontainebleau listed under Religious Organization in Fontainebleau , Other in Fontainebleau , Religious Center in Fontainebleau ,

Contact Details & Working Hours

More about FGK

Die vorming van ons geloof en geloofsgewoontes maak ons ontvanklik en gewillig om te luister. Hierdie basis word gelê deur o.a. prediking, kleingroepe, kategese en kursusse. Hoe anders sal ons kan sien en hoor waar God rondom ons met die nood van die wêreld besig is?

Uit ons luister-na-God leer ken ons God se vreemde gasvryheid, waar ALMAL welkom is. Ons leer van ons eie verhoudings : met God en met mekaar. So leer ons God ken uit ons gasvryheid teenoor en verhoudings met mense – ook by dié van wie ons dit dalk nie sou verwag nie.

Uit ons ken-van-God word ons, soos Jesus, gevorm tot ‘n “alternatiewe”, lewegewende leefstyl waarin ons aktief deel word van God se nuutmaak-prosesse, wat nuwe lewe bring in ons gebroke wêreld. Só ontdek ons die koninkryk van God - hier en nou!

Map of FGK