Expidition Outdoor

Witdoring Ave, Moreletapark, Pretoria, 0181
Expidition Outdoor Expidition Outdoor is one of the popular Outdoor & Sporting Goods Company located in Witdoring Ave, Moreletapark ,Pretoria listed under Outdoor Equipment Store in Pretoria , Outdoor & Sporting Goods Company in Pretoria , Automotive Parts Store in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Expidition Outdoor

Ons gebruik Endurer 510gsm, dis ‘n 3 laag 100% “cotton plain weave” materiaal. Die beste materiaal wat beskikbaar is.
Die materiaal is afgewerk met Teflon behandeling vir ekstra sterkte en superior gehalte.
Die 100% katoen verseker dat dit nie so sweet nie, en Teflon verseker dat afgevee kan word met 'n nat lappie.
Dit word absoluut handgemaak deur 15jr se ondervinding en jy kan bokant die gewilde logo jou besigheids naam of JEEP, DAKAR, wat ookal jou passie is, laat borduur.

Daar kom ‘n padkaart sak agter die voorste sitplekke en selfoon sakkies aan die skouer weg van die venster af. Vir obvious redes….

Ek wou hiermee begin toe ek agterkom ek kry nie covers wat “snug” oor my Defender sitplekke pas nie(ja ja ek geniet die landy comments). En toe my paaie kruis met Louise wat met haar 15 jaar se ondervinding absoluut kan toor met canvas, riptech en enige industriële masjien, het daar so ligte ontploffing plaas gevind en voila! Expidition is gebore
Nou sit 'n 4x4 en Landy lover (landy sonder enige iets elektronies, geen bells & whistles) saam met iemand wat absoluut enige iets kan maak en die beste idees, wat weet wat werk op die lang duur en wat nie..saam, en jy kry 'n praktiese, stylvol tog sindelike produk waarop jy trots kan wees.
Dit kan tot 'n Toyota na iets laat lyk!!! lol

Nou is dit ‘n groeiende besigheid, maar ons pryse sal kompeterend bly want ons geniet wat ons doen en wil graag hê almal moet ons produkte kan bekostig en geniet!!

Binnekort skop ons Mellville & Moon se alie..lol

Map of Expidition Outdoor