Die Shack Ministry

47 Riverside Road, Krugersdorp, 1747 ,South Africa
Die Shack Ministry Die Shack Ministry is one of the popular Christian Church located in 47 Riverside Road ,Krugersdorp listed under Organization in Krugersdorp , Christian Church in Krugersdorp ,

Contact Details & Working Hours

More about Die Shack Ministry

Die Shack is gebore deur 'n profesie wat jare terug oor Anne` Blom uitgespreek is dat hulle plot die grootste Konferensie sentrum in die wesrand gaan word. Die Shack is gebore Maart 2012 met die eerste vroue kamp waar ons in die Motorhuis begin het.
Karre in en uit getrek totdat ons die motorhuis in 'n saal omskep het en hy is gedoop 'Die Shack'. Anne` gebruik haar Oorwinning oor haar eie pyn om ander te help. Sy help jou om deur elke seer file in jou lewe te werk en sy help jou om met trauma te deel en dan lei sy jou na vergifnis. Sy glo dat vergifnis jou tronk deur oop sluit, sy beraad deur kunsterapie en Speelterapie. Ons kampe bestaan uit Kuns en Speelterapie, kom soos jy is na die kampe JESUS sal jou verander, self kan jy nie. Sy en haar Dogter Madelaine is saam 'n voorkoms en grimeer spesialis, saam doen hulle make overs wat jou van binne na buite verander hulle gee ook klas hoe om jou eie nuwe look te versorg en behou, en leer jou dat ware skoonheid van binne af is en om Jesus van binne af na buite toe te leef na ander toe.

Map of Die Shack Ministry