'n Heerlike kuierplek tussen die bome of om die vuur. Hier word vreemdelinge baie spoedig vriende, en geniet ons egte boeregasvryheid en tradisionele disse. Hier kom kuier ons te fiets, te motorfiets, te perd, te kar en te voet.Daar is elke Sondag lekker lewendige musiek deur verskeie kunstenaars.
Kontak Renee vir navrae hieroor.
7Km vanaf Rayton op die Bapsfontein pad.
GPS 25D80117(O) 28D49819(S)