Die Boord/The Orchard Koffiewinkel

Langstraat 58A, Montagu, 6720 ,South Africa
Die Boord/The Orchard Koffiewinkel Die Boord/The Orchard Koffiewinkel is one of the popular Breakfast & Brunch Restaurant located in Langstraat 58A ,Montagu listed under Restaurant/cafe in Montagu , Burger Restaurant in Montagu , Breakfast & Brunch Restaurant in Montagu , Sandwich Shop in Montagu ,

Contact Details & Working Hours

More about Die Boord/The Orchard Koffiewinkel

DIE Boord/The Orchard
op Montagu is een van
daardie plekke wat sommer
met die intrapslag jou hart
steel met die gesellige atmosfeer
...en vriendelike diens.
Die restaurant en koffiewinkel
kan gevind word in ’n groot
omskepte skuur wat in die historiese
Langstraat geleë is. Die
plek spog met ’n heerlike skaduryke
agtertuin en genoeg speelplek
vir kinders, wat dit veral genietommet
die vissies in die visdam
te speel.
Binne-in die winkel is daar
ook ’n wye verskeidenheid lekkernye,
geskenke, klere en boeke
om te koop. Tans kan besoekers
ook self appelkose in die boord gaan pluk en die pragtige
uitsig op die Langeberge geniet.
Vir die wintermaande is die
sagte rusbanke voor die kaggel
netdieplekomdieoggendsekoerant
te lees met ’n goeie koppie koffieSee More

Map of Die Boord/The Orchard Koffiewinkel