Intiem en uit die gewoel. Dis hoe ons dit sal beskryf. By 3de Park Sentrum kan jy kom ontspan. Eet en drink ietsie by ons restaurant en kry van die beste vleis en lekkerste brode terwyl jou kar gewas word, of vroulief haar hare sny. Haastig? Ons het ook n Engen petrol stasie asook n "Quick Shop". Alles op dieselfde terrein. Op die perseel is daar ook 'n huis dokter, tandarts, hardeware, lekkergoed winkel, posbusse, kar was en meer.