Verskaf van verskeie deeg en vulsels, pasteie,
croissants, muffins, tert en pastei korse, verskeie
rolletjies, brode, savoury snails, vetkoeke, Chelsea buns, doughnuts in verskeie vorms,
eclairs shells, puff pastry en deli.
Bestellings in Upington word gratis afgelewer.
Verskaf aan die hele Noord Kaap.