Die beste manier om seekos REGTIG te geniet
is in oorvloed, sand onder die voete,
goeie vriende om jou tafel
en ‘n YSKOUE GLASIE WYN in die hand!
The only way to REALLY enjoy seafood is
in abundance, sand under the feet,
a full GLASS OF WINE in hand,
and in the company of good friends!