De Beers Meubels

1 Maree Street, Potchefstroom, 2531
De Beers Meubels De Beers Meubels is one of the popular Shopping & Retail located in 1 Maree Street ,Potchefstroom listed under Shopping & Retail in Potchefstroom ,

Contact Details & Working Hours

More about De Beers Meubels

De Beers Meubels het 25 jaar gelede as ‘n familie meubelbesigheid ontstaan in Potchefstroom. Ons dennehout (pine) meubels is van hoë kwaliteit en gehalte, ons gebruik verskeie plaaslike meubelvervaardigers en van ons houtmeubels word verskaf deur die grootste dennemeubel vervaardiger in Suid Afrika.

De Beers Meubels verkoop ‘n verskeidenheid van dennehout (pine) en soliede oregon meubels (1ste graadse dennehout meubels beskikbaar in rou dennehout asook gekleurd in oregon, bruin, swart en rooi).

De Beers Meubels het onlangs 'n tweede tak in Klerksdorp oopgemaak.

Ons Beddens en Woonkamer reeks bestaan uit ‘n verskeidenheid van Basisstelle en matrasse asook sitkamerstelle en slaapbanke, alles van uitstekende gehalte.

– Ons glo aan eerlike, goeie en vriendelike diens.
– Ons probeer kwaliteit meubels teen goeie pryse aan ons kliënte voorsien.
– Alle eer aan die Here vir die sukses van die besigheid!

Hoe kan ek koop of bestel?
– Besoek ons by een van ons winkels hieronder

– Bel ons op die telefoon/email ons vir pryse

– Ons aanvaar EFT’s [Bankbesonderhede op versoek], Kontant [Binne winkel], Al die groot debiet/krediet kaarte [Binne winkel] Major Cards - Visa, Mastercard
– 4 maande lay-buy opsie

– Ons het ‘n groot verskeidenheid voorraad op hande, anders kontak ons om uit te vind hoe lank bestellings sal neem

==========================================
For English please view our English site: https://www.facebook.com/debeersfurniture

Map of De Beers Meubels