Dankorama Vlakvark Jag

Parsley Avenue 245, Pretoria, 0066
Dankorama Vlakvark Jag Dankorama Vlakvark Jag is one of the popular Shooting/Hunting Range located in Parsley Avenue 245 ,Pretoria listed under Outdoor & Sporting Goods Company in Pretoria , Shooting/Hunting Range in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Dankorama Vlakvark Jag

"Ek is trots om te se na n hele maand se skryf en beplanning vir die 2017 Vlakvark Jag seisoen kan ek uiteindelik Januarie 2017 afsluit met n afrikaanse artikel oor Vlakvark Jag"

Julle sal seker met my saam stem as ek se daar is niks wat n jagter se hart so vinnag laat klop en sy bloedruk so hoog op jaag soos n Trofee Vlakvark jag nie...

Wel n wilde vlakvark wat uit n vlakvarkgat op jou af hardloop tel nie...
​Ek weet nie hoekom nie, maar vlakvark jag word net meer en meer gewild in Suid Afrika. Meeste jagters het mos al klaar n plat-neus(vlakvark) of twee gejag in hulle lewe?

So hoekom?

Is dit die vlakvark vleis wat jy by jou vriend se slaghuis in lekker salami of vlakvark biltong laat bewerk word?

NEE...

Die antwoord is natuurlik dat elke jagter n trofee vlakvark wil jag. Hier word ook nie verwys na n vlakvark wat met geluk voor n jagter verby gehardloop het, terwyl hy agter op die bakkie besig was om die jagplaas se heining te kontrolleer nie. Ek praat van n beplande trofee vlakvark jag.

Ek is jammer om jou teleur te stel, maar 80% van jagters gaan hulle hele lewe lank probeer om n trofee vlakvark te jag en die droom van daardie trofee vlakvark skedel teen die muur, sal nooit n realiteit word nie!

Dit is nie jou skuld nie...

"Ek het die laaste 2 jaar besef dat ONS as vlakvark jagters die oorsaak is van die trofee vlakvark droogte"

Deur om nie die voordeel van vlakvark jag as konservasie reg toe te pas nie, sal daardie droom van jou trofee vlakvark meer n nagmerrie word.
​Maar...​​​​​​​​​​​​​​​​

​​​Indien ons die onder genoemde jag metodes en tegnieke toepas sal ons kanse vir n Trofee Vlakvark drasties verhoog.
Die eerste vlakvark jag metode of tegniek waarmee ek al klaar n verandering gesien het in die "plat-neuse" se grootte was deur om selektief die dominante Vlakvark beer te jag op Dankorama jagplaas.
Trofee Vlakvark word hierna verwys as n lekker vet vark vir die biltong jagter wat Biltong Jag 2017 en natuurlik die vlakvark se tande afmetings soos genoem in METODE 5 van die Rowland Ward meet metodes. Ek maak my Jag Pryse 2017 vir Trofee Jag 2017 vir vlakvarke op Dankorama Jagplaas R1300-00 en die tand afmeting 13 duim. En vir die biltong jagter, bly my prys R600-00 vir n Vlakvark beer.

Ek wil graag my Jag Pryse 2017 daar hou, sodoende weet ek dit pas die biltong jagter se sak vir Biltong Jag 2017 en ek weet dat die vlakvark Bere geteiken word, wat net verder die kans van n trofee vlakvark beer op Dankorama Jagplaas verhoog.

Onthou...

Ons moet ook nou nie twyfel om n vlakvark te skiet as ons nie kos op die tafel het nie, dit is nie wat ek hiermee bedoel nie.
​Ek probeer net lekker vet vlakvarke vir trofee jagters produseer.

En vir n klein jagplaas soos Dankorama dink ek nie ek doen te sleg nie!
​Dankorama verskaf goedkoop Biltong Jag 2017 en jag Pakette 2017 met Jag Pryse 2017 wat elke jagter se sak sal pas.

Map of Dankorama Vlakvark Jag