Craft selling for the needy/give away

17 Wedza Street Selcourt, Springs, 1559 ,South Africa
Craft selling for the needy/give away Craft selling for the needy/give away is one of the popular Nonprofit Organization located in 17 Wedza Street Selcourt ,Springs listed under Non-profit organization in Springs ,

Contact Details & Working Hours

More about Craft selling for the needy/give away

Mense ons is n groep mense in die Oos Rand wat graag ander mense help.
Ons het tans oor die 200 blanke gesinne - Springs, Delmas, Devon, Sundra, Eloff, Brakpan, Boksburg, Kempton Park, Kriel,Germiston, Nigel, Balfour, Elspark, Elsburg en dan selfs sover soos Booysens, Johannesburg, Moot, Middelburg, Witbank, Heidelberg. Ons is selfs sover as Kaapstad, Kuruman. Ons het oor die 50 groepe en maak nog groepe oop.Ons vra hulp met alles behalwe geld!!! Ons is NPO geregistreer... indien enige een wil geld skenk en terug eis van SARS. Ons is nie deel van Solidariteit nie. Ons is op ons eie. HHSA- SAGH staan vir Helpende Hand Suid-Afrika - South Africa Giving Hands
Ons benodig tans skenkers.... Baie Skenkers vir klere vanaf baba tot groot mans klere en skoene. Julle kan my add op BBM 7BBDFB5C of op WhatsApp 083 360 4056 Ons hoof tak is Springs en Help regtig die mense waar ons kan. Ons vra dat julle asb julle harte sal oopmaak en vir ons laat weet as ons op julle knoppie kan druk. Ons het nou die naweek n heerlike ooievaars gehou te danke aan ons skenkers..... Kyk bietjie na my pics. Julle wat net wil kom aflaai is welkom ons is in 17 Wedza Straat Selcourt Springs ons is oop vir skenkings elke dag vanaf 07h00 tot 6h00. Ons hou elke maand 1 dag n opedag waar ons almal kry om te kom kospakkies en klere afhaal. Dis so wonderlik om daai fraai gesigte te sien van dankbaarheid...... Asb help ons om ons volk te help. God seen julle almal opreg....


LIEFDE GROETE
ANNE KLEYNHANS
XXXXXXXXXXXXXXXX

Map of Craft selling for the needy/give away