Bronkhorstspruit Innerlike Genesing

PO Box 152, Bronkhorstspruit, 1020 ,South Africa
Bronkhorstspruit Innerlike Genesing Bronkhorstspruit Innerlike Genesing is one of the popular Religious Organization located in PO Box 152 ,Bronkhorstspruit listed under Church/religious organization in Bronkhorstspruit , Religious Organization in Bronkhorstspruit ,

Contact Details & Working Hours

More about Bronkhorstspruit Innerlike Genesing

Bronkhorstspruit Innerlike Genesing is 'n interkerklike Christelike bediening met die hart of visie om mense te leer van die Koninkryk van God, genesing te bring waar nodig en dissipelskap.

Hy het hulle verwelkom en met hulle gepraat oor die koninkryk van God, en die wat genesing nodig gehad het, het Hy gesond gemaak. Lukas 9:11

Ellel Ministries in Pretoria is ons moeder-organisasie waar ons opleiding ontvang het, en ook deeltyds werksaam is. In Bronkhorstspruit werk ons onder geestelike dekking van Lewende Woord Gemeente.

Besoek gerus Ellel se webtuiste vir meer inligting of besoek hul facebook bladsy. http://www.ellelministries.org/africa

Map of Bronkhorstspruit Innerlike Genesing