Ons doen koordinering vir alle funksies. Ons het pragtige produkte en geskenke met boere 'twist' vir alle geleenthede. Ons verhuur ook items vir funksies. Ons maak en verkoop Quilts. Ons het nuwe baba reeks op rakke en ons doen borduurwerk. Kom loer gerus!!! Boere groete