Boerelegioen

-NA-,
Boerelegioen Boerelegioen is one of the popular Community located in ,-NA- listed under Nonprofit Organization in -NA- , Community in -NA- , Society & Culture Website in -NA- ,

Contact Details & Working Hours

More about Boerelegioen

Boerelegioen is 'n passiewe volksverdedigingsbeweging wat die burgery instaat stel om effektief weerstand te bied teen beloofde slagting van wit mense in die RSA en beloofde rowing van hulle eiendom.

Die beweging is gefokus op die vorming van burgerlike selgroepe wat as eenhede georganiseerde aanvalle van die volksvreemde organisasies soos die EFF en Black first-Land first movement en vele ander vyandige organisasies die hoof te bied.

Die Boerelegioen is ook gefokus op die vorming van burgerlike ondersoek eenhede. Eenhede wat as privaatpersone kundigheid aanbied as hulp vir SAPD en Justisie en ander organisasies mbt die identifisering, die opsporing en die verkenning en suksesvolle vervolging van die moordbendes, wie skynbaar ongehinderd voortgaan om onskuldige boere uit te moor in dorpe, stede en plase.

Die Boerelegioen gaan die burgery ook instaat stel om in miltêre dissiplines onder die bevel en beheer van militêre deskundiges te funksioneer en sal derhalwe voorberei vir periodieke protes parades en parades waartydens die nodige erkenning gegee sal word aan groeps bydraes asook individuele bydraes tot veiligheid en verdediging van lewe en eiendom.

Map of Boerelegioen