Biedouw Vallei Wegbreek

Biedouw Vallei, Clanwillian, 8135
Biedouw Vallei Wegbreek Biedouw Vallei Wegbreek is one of the popular Hotel & Lodging located in Biedouw Vallei ,Clanwillian listed under Hotel & Lodging in Clanwillian ,

Contact Details & Working Hours

More about Biedouw Vallei Wegbreek

Tussen Clanwilliam en Wuppertal, regoor die Cederberge, lê die Biedouwvallei vol van rooibosbedrywighede en toerismebestemmings. Hier wag 'n asemrowende plek weggesteek tussen die berge, tevrede op die oewer van die Biedouwrivier.

Biedouw Wegbreek is die ideale plek vir kampe, kampering, seminare, spanbounaweke, familie naweke, of oornagverblyf terwyl jy op toer is deur hierdie pragtige blommewêreld.

Map of Biedouw Vallei Wegbreek