Beesland Slaghuis

Jeffreys straat 15, Jeffrey's Bay, 6330 ,South Africa
Beesland Slaghuis Beesland Slaghuis is one of the popular Butcher Shop located in Jeffreys straat 15 ,Jeffrey's Bay listed under Food/grocery in Jeffrey's Bay , Butcher in Jeffrey's Bay ,

Contact Details & Working Hours

More about Beesland Slaghuis

Ons is 'n slaghuis wat glo aan 'n netjiese, vriendelike atmosfeer wat op goeie Christelike beginsels bestuur word. Ons is gedurig besig om na ons kliente se behoeftes te luister om die slaghuis meer verbruikers vriendelik te maak. Ons het 'n goeie naam gebou in die afgelope 4 jaar vir goeie, lekker Boerewors en goeie kwaliteit vleis. Ons werkers glo aan die besigheid en hulle probeer om met passie, hardewerk en liefde goeie produkte te maak. Hou hierdie bladsy mooi dop vir spesiale aanbiedinge, veral nou dat die vleis baie duur geword het.

Map of Beesland Slaghuis