Bambino's is in 2009 begin. Ek kan net Jesus dank dat ons nog elke jaar gegroei het. Ons het 4 klassies en is 7 personeel in totaal. Ons het wonderlike ouers wat die kleuterskool help en bystaan. Ons hou elke jaar Hoededag, Mnr en Mej Bambino's en nog baie ander.... As julle meer wil uitvind oor die Wonderlike Kleuterskool Kontak asb. vir Retha by 082 088 6877 en kom kyk vir julle self.