Babbel in Afrikaans

86 Stamvrug straat, Berg en Dal estate, Heidelberg, 1441 ,South Africa
Babbel in Afrikaans Babbel in Afrikaans is one of the popular Local Business located in 86 Stamvrug straat, Berg en Dal estate ,Heidelberg listed under Local business in Heidelberg ,

Contact Details & Working Hours

More about Babbel in Afrikaans

hello almal. Hierdie is 'n groep vir mense wat ekstra klasse soek vir hulle kinders van graad 4 vir Afrikaans. Die klasse begin van volgende jaar af so laat weet my om u kind se plek te verseker. Ek is in Heidelberg gelee. Die klasse sluit opsommings en verduidelikings in.Dit kos R400 'n maand en en klas per week. Dit is 'n uur klas en maksimum 5 kinders in 'n klas

Map of Babbel in Afrikaans