ATKV-Goudini Spa

Rawsonville, Western Cape, Rawsonville, 6845 ,South Africa
ATKV-Goudini Spa ATKV-Goudini Spa is one of the popular Spa located in Rawsonville, Western Cape ,Rawsonville listed under Local business in Rawsonville , Spa in Rawsonville , Campground in Rawsonville , RV Park in Rawsonville ,

Contact Details & Working Hours

More about ATKV-Goudini Spa

Geniet borrelende pret in die Wes-Kaap!
Skaars ’n uur van Kaapstad in die hartjie van die Bolandse berge lê ATKV-Goudini Spa met sy helende mineraalbaddens en te veel pretdinge om in een vakansie in te pas.

ATKV-Goudini Spa se verskeidenheid selfsorgakkommodasie, vermaak en ontspanningsgeriewe sal selfs die kieskeurigste vakansieganger gelukkig maak.

Ons oord lê op die beroemde Roete 62, die grootste en uiteenlopendste wynroete ter wêreld. Daar is dus oorgenoeg om selfs die nuuskierigste avonturier tevrede te stel!

ATKV-Goudini Spa beskik oor uitstaande konferensiefasiliteite wat tot 800 konferensiegangers kan huisves. Ook die ideale keuse vir ’n perfekte huweliksonthaal.

Map of ATKV-Goudini Spa