ATKV-Eiland Spa

ATKV-Eiland spa, Hans Merensky Nature reserve, Letsitele, 0885 ,South Africa
ATKV-Eiland Spa ATKV-Eiland Spa is one of the popular Campground located in ATKV-Eiland spa, Hans Merensky Nature reserve ,Letsitele listed under Local business in Letsitele , Spa in Letsitele , Resort in Letsitele , Campground in Letsitele ,

Contact Details & Working Hours

More about ATKV-Eiland Spa

Ontspan en geniet ware gasvryheid by ons toevlugsoord in die Limpopo.

Op die suidelike oewer van die Letabarivier slegs 68 km oos van Tzaneen in die Limpopoprovinsie, lê ATKV-Eiland Spa in die hartjie van die Hans Merensky-natuurreservaat.
Eiland Spa spog heeljaar met warm, sonnige weer en saam met die uiteenlopende natuurskoon is hierdie oord een van die gewildstes in Suid-Afrika.

Met ’n verskeidenheid selfsorg-akkommodasie, ontspanningsgeriewe en -aktiwiteite, restaurant, asook ’n helende hidro-spa is ATKV-Eiland Spa die ideale plek vir die hele gesin om te kom ontspan.

Die rustige kalmte en vreedsame stilte van die omgewing skep die ideale atmosfeer vir positiewe en verbeeldingryke besigheidsbeplanning en spanbou.

Wenner in die AA Travel Guide/American Express-akkommodasietoekennings vir die kategorie: Groot selfsorgoorde in Suid-Afrika.

Map of ATKV-Eiland Spa