Asbos is 'n intieme teater in die hartjie van Pretoria-Oos, Hier kan jy kom kyk, luister en jouself inleef in musiek vertonings, dramas, voorlesings en vele meer. Die teater bied 'n platform vir alle kunstenaars - van die amateurs wat hul eerste ervaring agter 'n mikrofoon het, tot die groot musikante wat heel iets anders as hule gewone vertonings kom deel.
Die teater het plek vir ongeveer 75 mense en is ook beskikbaar vir ander funksies soos boek & kultuur klubs, of selfs musiek lesse.
Huidiglik word daar drama klasse aangebied vir kinders van alle ouderdomme, deur WACK.
GPS:
-25.745871 28.18763