Amazing Race Uitenhage-Oos

Uitenhage, ,South Africa
Amazing Race Uitenhage-Oos Amazing Race Uitenhage-Oos is one of the popular Community Service located in ,Uitenhage listed under Community Organization in Uitenhage ,

Contact Details & Working Hours

More about Amazing Race Uitenhage-Oos

Die "Amazing Race" is hope pret en die uitdagings word so saamgestel dat oud en jonk kan deelneem. Die idee is nie om deelnemers vas te vra nie maar eerder om almal 'n kans te gee om dit klaar te maak. Deelnemers verstom hulself met die uitdagings en ontdek self verskuilde talente. Elke jaar luister ons na die deelnemers en probeer dan weer volgende jaar nuwe uitdagings. Die feit dat plaaslike besighede en organisasie bereid is om deel te wees maak dit nog meer spesiaal en so leer deelnemers meer van die dorp en sy mense.

Map of Amazing Race Uitenhage-Oos