Almal se winkel VERKOOP en KOOP antieke meubels.
Kom deel in ons reeds gevestigde mark waar ons jou meubels namens jou kan verkoop, teen jou prys of dan direk by jou aankoop.
Antieke meubels is ons passie en ons glo nie noodwendig aan vinnge verkope nie maar aan die regte prys op die regte tyd.
Kom besoek ons gerus by 11 Pretoriusstraat Bethlehem
Groete
Johan en Adele
0823120855