Alberton LewenSentrum Gemeente

2A Clairette straat, Alberton, 1448
Alberton LewenSentrum Gemeente Alberton LewenSentrum Gemeente is one of the popular Religious Organization located in 2A Clairette straat ,Alberton listed under Church in Alberton , Religious Organization in Alberton , Nonprofit Organization in Alberton ,

Contact Details & Working Hours

More about Alberton LewenSentrum Gemeente

LewenSentrum ontstaan met die openingsdiens van Alberton LewenSentrum op 10 Oktober 1999. Dit was die fisiese geboorte van die nuwe gemeente.

Andries Enslin, was 'n pastoor in 'n AGS-gemeente. Hy het van sy bekeringsdae af die begeerte gehad om 'n gemeente te begin. Ongeveer 1995 het hy dit oorweeg om in Alberton 'n gemeente te begin.

LewenSentrum is nie verbonde aan enige denominasie nie. Ons is 'n interkerklike onafhanklike gemeente. Die rede hiervoor het te doen met ons bedieningsfilosofie en ons toekomsdrome. Ons begeer om in die toekoms meer gemeentes met dieselfde filosofie te begin. As u ons sou vra wie ons is, sou ons u so antwoord: 'n kerk tussen die Drie Susterskerke en die Pinksterkerke.

Ons probeer om 'n middeweg te vind tussen die twee denominasies. Intussen het

LewenSentrum bly groei en is daar intussen ook benewens Alberton, gemeentes in Benoni, Ruimsig, Kaap en Ballito geplant.

Map of Alberton LewenSentrum Gemeente