Kontak my vir nuwe pryslyste.
Ek is naweke ook beskikbaar-boek net vooraf.
Ek deel graag in jou herinneringe om dit vir jou vas te lê op lens. Dis vir my heerlik om met babas tot grootmense af te neem en Fotos is my Liefde en passie.Laat my toe om jou herinneringe vas te vang met Fotos/Canvas en ons Raam dit ook vir jou!
Eendag as jy bewe, lewe die jonkheid van die verlede in jou siel voort wanneer jy deur die blaaie van jou lewe blaai. Forever Memory!